Bespreking:Dawid Roux

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bemarking[wysig bron]

Dawid, haal asb die bemarking dinge uit. Hierdie is 'n Ensiklopedie. Groete! Oesjaar (kontak) 11:41, 26 Oktober 2017 (UTC)

Ek het dit sommer vir hom gedoen, en 'n vonkpos gestuur! 'n Ouer weergawe is teruggeplaas. --Aliwal2012 (kontak) 18:04, 26 Oktober 2017 (UTC)