Bespreking:Deneys Reitz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek sou graag meer oor Reitz in hierdie artikel wou sien; en.wikipedia het heelwat wat met vrug hier ingevoeg kon word. Is daar enige beletsel dat ek daarvan oorneem om hierdie artikel aan te vul? Selfs en.wikipedia het nie 'n bespreking van Reitz se belangrike boek "Commando" nie. Sou ons dit kan regstel?Teachalakazi (kontak) 19:10, 11 Mei 2013 (UTC)

Jy is baie welkom om die artikel aan te vul. --Voyageur (kontak) 19:16, 11 Mei 2013 (UTC)