Bespreking:Deursnee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

deursnit/deursnee vs. diameter[wysig bron]

Ek ken hierdie slegs as "deursnit"/"deursnee" in Afrikaans eerder as die titel tans "diameter". Enige besware teen 'n skuif soontoe? Enige voorkeure tussen dié twee? --Alias (kontak) 13:21, 8 Julie 2015 (UTC)

Skuif gerus. Groete. Frank (kontak) 13:46, 8 Julie 2015 (UTC)