Bespreking:Die 36 krygsliste

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Titel[wysig bron]

Die titel "krygsliste" kan nie reg wees nie. In Engels is dit stratagem wat ek sien as slimmigheid vertaal kan word. Berekeninge kan ook werk. Sou dit dan die 36 krygsberekeninge of die 36 krygsslimmighede wees? Sobaka (kontak) 17:42, 3 Julie 2020 (UTC)[reply]