Bespreking:Die Kontrak

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bemarking[wysig bron]

Hierdie is blatante bemarking en bloedweinige ensiklopediese waarde. Te veel heuningkwas... Groete! Oesjaar (kontak) 12:33, 4 September 2018 (UTC)

Ja. En dinge soos "opkomende" en "sal" gaan verkeerd wees oor 'n week of wat. Die uitsaaityd is veral onvanpas. --Alias (kontak) 12:47, 4 September 2018 (UTC)
Gits, nee. Dit is letterlik 'n artikel oor iets op TV wat nog nie eens uitgesaai is nie. Ek weet nie of hierdie gered kan word nie. Ek het probeer... --Alias (kontak) 12:51, 4 September 2018 (UTC)