Bespreking:Dorothy Fischer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek merk nou eers dat sommige bronne haar van as Fischer spel, terwyl ander dit as Fisher aandui. Groete. Frank (kontak) 12:33, 19 Oktober 2014 (UTC)

Die 12 jaar maak sin, operasie in 1969, plus 12 = 1981 = sterfdatum. Die van ding, tyd sal leer.... Groete! Oesjaar (kontak) 12:37, 19 Oktober 2014 (UTC)