Bespreking:Duncanstraat, Pretoria

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Weg of Straat[wysig bron]

Is dit Duncanweg of Duncanstraat??? hansjoseph (kontak) 14:43, 7 Mei 2008 (UTC)

Dit is Duncanstraat. --Alias (kontak) 20:59, 3 Junie 2008 (UTC)
Ek het ook so gedink, maar die laaste sin in die artikel sê Duncanweg. hansjoseph (kontak) 07:55, 4 Junie 2008 (UTC)
Die verwysing sê die straat is in 1930 Duncanweg genoem. Dit is seker op 'n stadium opgegradeer tot straat. laurens (kontak) 16:17, 28 September 2008 (UTC)