Bespreking:Echeneidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek stem nie saam met hierdie verandering nie. Myns insiens beteken behoort eienaarskap en hoort dat daar 'n band is. Wat sê die taalkundiges? Oesjaar (kontak) 17:28, 9 Januarie 2014 (UTC)

Wat is roê?[wysig bron]

196.210.65.113 17:53, 31 Oktober 2017 (UTC)

Dit is die meervoud van rog. Sien Tweeoog-rog. Groete! Oesjaar (kontak) 18:05, 31 Oktober 2017 (UTC)
Moet dit nie dan rôe wees nie? 146.232.50.145 21:58, 31 Oktober 2017 (UTC)
Jy is reg - bevestig in e-Hat! Groete! Oesjaar (kontak) 10:17, 1 November 2017 (UTC)