Bespreking:Elektronvangs

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Titel[wysig bron]

Moet dit nie eerder Elektronontvangs wees nie? Groete! Oesjaar (kontak) 13:37, 21 September 2016 (UTC)

Goeie vraag, as ek na die ander wiki's kyk (nl:Elektronenvangst; en:Electron capture), die die huidige titel nie te aardig nie. Frank (kontak) 15:13, 21 September 2016 (UTC)