Bespreking:Engelse nasionale krieketspan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Titel[wysig bron]

Is hierdie titel nie 'n letterlike vertaling van die Engelse term en grammatikaal foutief in Afrikaans nie? Ek stel voor ons kies een van die volgende: Engeland se nasionale krieketspan, Nasionale krieketspan van Engeland of Engelse nasionale krieketspan. --Voyageur (kontak) 18:18, 23 Maart 2014 (UTC)

Ek stem vir Engelse nasionale krieketspan soos by Engelse nasionale rugbyspan en baie ander. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:33, 23 Maart 2014 (UTC)
Nog 'n goeie stukkie werk vanuit Aliwal2012 se pen! Die naam kom vanaf een van die sjablone wat hy gebruik. Ek is seker ons kan dit skuif, maar ons sal die huidige naam as 'n aanstuur moet behou. Groete. Frank (kontak) 18:50, 23 Maart 2014 (UTC)