Bespreking:Ethernet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek wonder oor "plaaslike netwerke". Iets wat plaaslik is kan 'n LAN of 'n WAN wees. My rekenaarwoordeboek gee

local area network (LAN): lokaleareanetwerk, LAN

Verder is dit lekker dat die akroniem dieselfde bly. Sien ook my kommentaar by Bespreking:Koeksisterpaar. --Alias 07:00, 24 Mei 2006 (UTC)