Bespreking:Ethiopië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Spelling van Ethiopië[wysig bron]

Moet hierdie werklik met 'n "h" daarbinne gespel word? In Afrikaans is daar tog nie 'n "th"-klank nie? Die "h" veroorsaak nou dat mens moet sê "Et-hi-o-pi-e", en dit moet mos eintlik wees "E-ti-o-pi-e"? — Adriaan (SB) 17:46, 7 Desember 2007 (UTC)

Die Pharos gee beide vorme, terwyl die HAT slegs die vorm met 'n "h" aandui. Die h-vorm is ook meer gebruiklik (persargiewe), dus dink ek ons moet dit hier hou, al sou ek ook self "Etiopië" verkies het. Anrie 18:36, 7 Desember 2007 (UTC)
Okay dankie Anrie. Ek verkies ook maar die meer inheemse spelvorm, maar ja. — Adriaan (SB) 20:25, 7 Desember 2007 (UTC)