Bespreking:F

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Nederlands[wysig bron]

Dit is vir my net snaaks om te vind , dat Nederlands gebruik word om iets in Afrikaans te verduidelik( in die geval die letter F)in plaas van Afrikaans. - Maybe a mistake methinks!—Hierdie ongetekende kommentaar is deur 86.3.110.62 (BesprekingBydraes) gelewer.

Die oorspronklike artikelteks is deur 'n Nederlandssprekende gebruiker geskryf. --Voyageur (kontak) 20:54, 11 September 2008 (UTC)