Gaan na inhoud

Bespreking:Focke-Wulf Fw 190

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Vertaling van nitrous-oxide injection

[wysig bron]

Wat is nitrous-oxide injection in Afr? Groete! Oesjaar (kontak) 15:00, 3 Junie 2017 (UTC)[antwoord]

My Tegniese Woordeboek gee nitrous-oxide as distikstofoksied (laggas). Jy kan seker net "inspuiting" bylas. --Aliwal2012 (kontak) 16:53, 3 Junie 2017 (UTC)[antwoord]