Bespreking:Frederik Willem de Klerk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die artikel verwys tans nie na die 2 Februarie 1990 toespraak nie - dit lyk vir my na 'n tekortkoming. Laurens 16:16, 6 Januarie 2007 (UTC)

Die artikel is ook eensydig geskryf.
Die artikel is deurspek van aanvegbare stellings, maar het nie 'n enkele bron nie. Morne (kontak) 21:50, 30 Januarie 2015 (UTC)