Bespreking:Gautrein

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek stel voor dat daar gewag word tot Julie 2011 voor ons aan die artikel werk. Dan sal die hele Gautrein in diens gestel wees en dit sal dan makliker wees om die artikel verbeter bv hoofstukke vir geskiedenis, tegnies, in dienstelling ens. Ek het reeds so 'n klein bietjie verbeter aan afgruwelike Afrikaans. Groete. Oesjaar (kontak) 06:59, 25 Mei 2011 (UTC)

Ek het weer getimmer aan die artikel, dit lees baie beter. Daar is een of twee sinne wat moeilik is reg te maak sonder die oorspronklike bron. Oesjaar
Nou-ja, dit begin al na iets lyk, maar baie timmerwerk is nog nodig. Groete. Anoniem
Dankie. Oesjaar

Beplande uitbreiding[wysig bron]

Hou die Gautrein dop, hulle het aangekondig om dié spoornetwerk uit te brei, sien o.a. hier. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 21:15, 12 November 2018 (UTC)