Bespreking:Geraasbesoedeling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Verwysingfout[wysig bron]

Ek het probeer om die verwysingsfout reg te maak, maar ek kry nie die ref tag nie. MilanBye (kontak) 13:29, 11 Junie 2019 (UTC)

@MilanBye: die verwysing met die naam ":0" is twee keer verklaar, een keer met 'n datum en een keer sonder 'n datum. Ek het die verklaring sonder die datum uitgehaal en dit vervang met 'n verwysing na die verklaring met 'n datum. Laat asb. weet of dit korrek is. Kyk veral of die verwysing sonder 'n datum nie dalk 'n ander datum as die ander verwysing moet hê nie. – K175 (trap my uit | bydraes) 14:20, 11 Junie 2019 (UTC)
Baie dankie vir die verandering. Dit het net so oorgedra van die vertalingsprogram af. Ek verander nie aan die verwysings as ek 'n artikel vertaal nie. Glo dit is in die haak so? Groete. MilanBye (kontak) 17:31, 11 Junie 2019 (UTC)