Bespreking:Gian Visser

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Onensiklopedies[wysig bron]

Hierdie artikel het nou absoluut geen ensiklopediese waarde nie! Dit moet verwyder word. Groete! Oesjaar (kontak) 15:53, 28 November 2017 (UTC)

Nonsens. K175 (kontak) 15:56, 28 November 2017 (UTC)
Miskien is daar 'n paar feite in onsigbare ink; maar daar is seker 'n paar duisend HUB in hierdie land en net 'n paar hoort hier. Geboortedatums en werktitels vertel maar min. Jammer... Oesjaar (kontak) 16:01, 28 November 2017 (UTC)