Bespreking:Groot-Visrivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Groot-Brakrivier[wysig bron]

Volgens Brittainca loop die Grootbrakrivier in die Groot-Visrivier uit. Dit klink vir my bietjie vreemd. Is die Brakriviere nie in die Suid-Kaap nie? Laurens 08:56, 19 Desember 2006 (UTC)

Groot Brakrivier.[wysig bron]

Dit is heeltemaal korrek,die twee Brakriviere is in die Suid Kaap in die Mosselbaai omgewing.Die Klein-Brakrivier lê tussen Hartenbos en Groot-Brakrivier. Die Groot-Brakrivier lê weer so 15km Oos van Klein-Brakrivier, in die rigting van George en beide mond in die see uit! JohanD Klein-Brakrivier. 2011/03/08-20h00 -- JohanD (kontak) 18:06, 8 Maart 2011 (UTC)