Bespreking:Handbal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek het onlangs n taak oor handbal gedoen en die inligting uit die duitse Wikipedia vertaal. Ek het dit nou hier bygevoeg. D@mdu!ker (kontak) 15:44, 17 September 2008 (UTC)

Goeie werk. Ek gebruik dikwels die skakel na handbal. Graaf (kontak) 16:20, 17 September 2008 (UTC)
Wonderlik! Dis altyd goed om te sien ander mense brei jou artikels uit. Doen so voort. Groete. Frank (kontak) 07:31, 18 September 2008 (UTC)