Bespreking:Harry Frederick Oppenheimer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Om 'n skool by te woon, beteken jy is 'n leerder aan die skool. Dit het niks met "inwoning" van 'n koshuis te doen nie. Die oorspronklike beskrywing was korrek. Morne (kontak) 20:37, 1 Januarie 2016 (UTC)