Bespreking:Hemelvaartsdag

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Praat 'n mens nie eerder van "hemelvaartdag" nie? Graaf 22:09, 17 Mei 2007 (UTC)

Kan wees... Ek het dit vanuit die Nederlandse wiki vertaal... Adriaan ( SpreekBydraes ) ♪♫ 04:24, 18 Mei 2007 (UTC)
Ek het ook so gedink, maar toe kyk in my woordelys en daar is geen sprake van 'n hemelvaartdag nie, net 'n hemelvaartsdag. Het iemand anders dalk 'n woordeboek? Anrie 05:57, 18 Mei 2007 (UTC)
Die nuwe HAT en Tweetalige Woordeboek gee dit albei as wisselvorm: Hemelvaart(s)dag. Ek dink ons kan maar Hemelvaartsdag hou en net aanstuur van Hemelvaartdag af. Morne 06:04, 18 Mei 2007 (UTC)