Bespreking:Hiernamaals

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Cscr-candidate.svg
Hierdie artikel is tans 'n Voorbladartikelkandidaat. 'n Voorbladartikel moet die beste van die Afrikaanse Wikipedia vertoon en moet dus aan verskeie kriteria voldoen. Skaaf dus gerus aan die taal, verbeter die artikel in ander opsigte, verminder rooi skakels deur nuwe inhoud te ontwikkel en lewer kommentaar op die nominasie.


Vertaling[wysig bron]

SpesBona, ek het die stuk oor die Abrahamitiese gelowe uit ander artikels vertaal, want die stuk daaroor in en:Afterlife was nie vir my baie duidelik of samehanganed nie. Burgert (kontak) 13:20, 19 November 2018 (UTC)

Eina, ek sien. Vir Meksiko het ek dit destyds ook só gedien, en bygewerk met inleiding uit ander bronne. Van die afdelings is vertalings van die inleidings uit ooreenstemmende artikels. Myns insiens is hierdie 'n goeie kandidaat vir ons voorblad. Dis hoekom my vingers juk. Dalk is my taalgebruik goed genoeg? Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 13:30, 19 November 2018 (UTC)