Bespreking:Hottentots-Hollandberge

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Pas[wysig bron]

Pas met kleinletter in Afr. Oesjaar

Volgens Beeld, Sir Lowry's-pas of Sir Lowry’s Pass (kan jy nou meer, en nogal met 'n hoofletter P!). Anoniem

Koppelteken[wysig bron]

Moet die titel nie met 'n koppelteken as Hottentots-Hollandberge geskryf word nie? Groete. Anoniem

Dankie Morné!
Plesier. Dis darem net reg! Morne (kontak) 18:32, 26 Desember 2012 (UTC)
Dankie, maar skuif artikels asb. weens die ouer weergawes. Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 22:28, 26 Desember 2012 (UTC)
Hoe bedoel jy? Morne (kontak) 22:31, 26 Desember 2012 (UTC)
Dis gewoonlik beter om die skuif-funksie te gebruik eerder as om 'n nuwe artikel te skep en die inligting oor te kopieer. As mens 'n artikel skuif word die geskiedenis daarvan behou. Groete. Anoniem
Aha! Ek het dit probeer, maar iets het skeefgeloop. Sal volgende keer seker maak dit werk. Morne (kontak) 07:21, 27 Desember 2012 (UTC)