Bespreking:Ietermago

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Titel[wysig bron]

Ek let op die HAT, WAT en AWS op viva-afrikaans.org bevat nie ietermagog nie, maar wel ietermago. CC Gebruiker:Burgert BehrK175 (skil 'n appeltjie) 15:55, 13 Februarie 2020 (UTC)

Al drie gee die spellings ietermagog en ietermagô as wisselvorme aan, maar het net 'n inskrywing onder ietermago. Ek sal dit dus so spel, en net die ander spellings noem. ~ Burgert (kontak) 17:54, 13 Februarie 2020 (UTC)