Bespreking:Johan Christian Fabricius

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die artikel se titel wys Johan met een n terwyl in die artikel na Johann met twee ne verwys word. Wat is korrek? Groete!

Hi Oesjaar, dankie vir die bespreking. Ek sien die Engelse Wiki gebruik een n, terwyl Encyclopaedia Britannica twee ne gebruik. Dit lyk of die spelling met twee ne wel korrek is, volgens Allgemeine Deutsche Biographie, Bd.: 6, Elben - Fickler, Leipzig, 1877.[1] Ek sal die artikel skuif na Johann Christian Fabricius. Groete Ossewa (kontak) 07:31, 25 April 2016 (UTC)

Verwysings[wysig bron]