Bespreking:Johan de Ridder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Cscr-featured.svg
Hierdie artikel is deur die gemeenskap geïdentifiseer as een van Wikipedia se spogartikels en het vir die eerste keer tydens week 49 van 2017 op ons voorblad gepryk. Dit beteken egter nie dat die artikel nie verder gewysig kan word nie: voel vry om dit te verbeter of by te werk.

Name in gesinsfoto[wysig bron]

Die name in die byskrif van beeld:Johan_de_Ridder_en_gesin.jpg lyk verdag. Is die sr. en jr. korrek of dalk verkeerd om? --Alias (kontak) 13:48, 27 Oktober 2015 (UTC)

Jy's heeltemal reg. Dankie vir die oplettendheid. Morne (kontak) 14:20, 27 Oktober 2015 (UTC)