Bespreking:Kamanassieberge

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Aan die Wiki-gemeenskap: ek will graag weet wat die hoogste piek van die berg is? Ek weet dit is hoër as 1800m. Kan iemand help? Groete! Oesjaar (kontak) 07:49, 7 Januarie 2017 (UTC)

As jy op die koördinate kliek en dan die topo-keuse van die GPS visualizer kliek kry jy hoogtelyne te sien. Ek het glo 1784 m gesien, 'n bietjie na die ooste van waar ek die markeerder geplant het. Maar jy kan dalk beter oriënteer as ek.

Jcwf (kontak) 19:16, 7 Januarie 2017 (UTC)

Cquote1.svg 3.5

Topography

Mannetjiesberg is the highest peak of the Kammanassie Nature Reserve at 1955.3 m above sea level. The second highest peak is t he peak west of Mannetjiesberg at 1908 m above sea level. The Kammanassieberg is 1854 m above sea level. The lowest elevations occur along the western boundary of the catchment and are approximately 350 m above sea level

Cquote2.svg

[1]