Bespreking:Kapasitor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Beelde laai nie[wysig bron]

Ek kry dit nie reg dat wikipedia die Capacitor.png en Dielectric.png laai nie. FJL 05:43, 27 Julie 2006 (UTC)

Indien die beelde nie op commons gelaai is nie sal jy die beeld by sy oorsprong moet gaan aflaai en dan weer hier laai deur van die "Laai lêer" skakel hierlangsaan gebruik te maak. Laat weet maar as jy dan steeds nog nie regkom nie. --RM 07:31, 27 Julie 2006 (UTC)