Bespreking:Knysnaloerie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die groot beeld wys nie 'n Knysnaloerie nie, maar die Groen turaco, Tauraco persa. Maklik om te erken aan die afwesigheid van die wit kuif.

Uitgevoer Reggemaak. Groete. Frank (kontak) 17:02, 16 Februarie 2014 (UTC)
Dankie julle twee! Oesjaar (kontak) 17:10, 16 Februarie 2014 (UTC)