Bespreking:Konstitusie-heuwel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Naam[wysig bron]

Volgens my bronne moet dit Grondwetheuwel wees. Groete Voyageur (kontak) 10:40, 21 Januarie 2017 (UTC)

Ja, dit klink beter. Ek het "Konstitusie-heuwel" gekies omdat dit meer Google-soekresultate lewer. Skuif gerus. Groete. Frank (kontak) 11:02, 21 Januarie 2017 (UTC)