Bespreking:Koos Venter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Gebruiker:Morne, iets pla aan die teks uit jou artikel: Venter het in 1852, toe hy nagenoeg 38 jaar oud was, uit die wyk van veldkornet Gideon Joubert in die distrik Colesberg na De Hoop aan die Kaalspruit in die wyk Kafferrivier, naby Bloemfontein. Tien jaart later het hy hom metterwoon op die plaas Broekpoort... Help asb! Groete! Oesjaar (kontak) 15:19, 13 Maart 2018 (UTC)