Bespreking:Kristalstruktuur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

kubies, vlakgesentreerd of vlak gesentreerd? kubies, ruimtelikgesentreerd of ruimtelik gesentreerd? Is daar 'n taalkenner wat kan help? --RM 10:04, 19 Oktober 2005 (UTC)

Ek is maar altyd bang om raad te gee, want mens maak maar foute. Ek dink egter vas is korrek hier. "Vlak gesentreerd" is shallow centered, terwyl "vlakgesentreerd" seker is wat jy bedoel. Maak dit sin so? --Alias 12:05, 19 Oktober 2005 (UTC)