Bespreking:Kroonkiewiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Naam[wysig bron]

Ek he nou net gesien dat die Duitse naam vir die kiwiet familie is "kiebietz" sien de:Waffenkiebitz - is daar 'n taalkundige wat die "etemologie" van die naam/name sal ondersoek en opskryf? Andbrew.downes (kontak) 11:57, 3 Junie 2012 (UTC)