Bespreking:Langste woord

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hierdie artikel benodig verwysings. Arnobarnard (kontak) 11:26, 21 April 2008 (UTC)

Dis pret! Daar's geen einde aan die selfstandigenaamwoordsamestellingsmoontlikhede (46 letters) in Afrikaans nie! Morne (kontak) 10:32, 23 September 2008 (UTC)

Die meeste van die lang woorde wat gelys word, kan maklik met nog 5 letters verleng word deur "tjies" agteraan te voeg. Graaf (kontak) 10:52, 23 September 2008 (UTC)

Tweedehandsemotorverkoopsmannetjiesvakbondjiestakinkiessvergaderingtjiessameroepertjiestoesprakieskrywertjiespersverklarinkieuitreikingsmediakonferensietjieaankondiginkie Of ná elke deel vir nog drie en dertig letters. Morne (kontak) 11:03, 23 September 2008 (UTC)

skil?[wysig bron]

Ek't altyd gedog dis kafferwaatlemoenskilkonfytskwaliteitsinspektrise. Ek dink ons moet dalk by die Duitsers gaan kers opsteek: de:https://de.wikipedia.org/wiki/Rindfleischetikettierungsüberwachungsaufgabenübertragungsgesetz Maar hoekom is daar soveel sprake van hottentotte en ander sulke bevolkingsgroepe in ons lang woorde? Eish. --Slashme (kontak) 15:50, 2 Februarie 2014 (UTC)