Gaan na inhoud

Bespreking:Legkaart

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Bemarking

[wysig bron]

Hierdie artikel gaan hoofsaaklik oor bemarking. Daar word ook in die eerste persoon geskryf wat nie toelaatbaar is nie. Daar is geen bronne nie en ek vermoed dit gaan oor 'n persoonlike mening. Oesjaar (kontak) 12:47, 23 September 2024 (UTC)[antwoord]

Chat BTG

[wysig bron]

Hierdie artikel lyk of dit deur Chat TGP geskryf is. Daar was ook 'n slinkse eksterne skakel in die lyf van die artikel versteek. Weet nie of die artikel gered kan word nie. – Pynappel (kontak) 17:40, 23 September 2024 (UTC)[antwoord]

Ek het die skakel hier bygevoeg : Spesiaal:BlockedExternalDomains.
Ek stem saam, dit inhoud is 'n bol kak. Maar ons kort 'n artikel oor die onderwerp. Ek sal dit maar vervang met 'n saadjie. - Rooiratel (kontak) 17:59, 23 September 2024 (UTC)[antwoord]

Titel

[wysig bron]

Wat is die korrekte Afrikaanse name vir: "Jigsaw puzzel" en 'n algemene "puzzle? @Woordgenoot, @Oesjaar, @BurgertB? - Rooiratel (kontak) 18:05, 23 September 2024 (UTC)[antwoord]

Abei is Afrikaans 'n legkaart. Puzzle kan ook 'n raaisel wees. ~ Burgert (kontak) 18:08, 23 September 2024 (UTC)[antwoord]
Stem saam. Groete! Oesjaar (kontak) 18:45, 23 September 2024 (UTC)[antwoord]
Dankie julle. - Rooiratel (kontak) 20:09, 23 September 2024 (UTC)[antwoord]