Bespreking:Lys van kardinale aangestel deur Pous Gregorius XVI

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Dekaan of Diaken[wysig bron]

Hier is vyf inskrywings waar hulle in Engels as "Deacon" gelys word. Is Diaken nie die regte woord vir "Deacon", nie Dekaan nie? Wyatt Tyrone Smith (kontak) 18:11, 26 Julie 2021 (UTC)[reply]

@Burgert Behr:, jou siening asb! Groete! Oesjaar (kontak) 18:27, 26 Julie 2021 (UTC)[reply]
Ek dink nie een is reg nie. Die regte woord, lyk my, is deken. Die WAT sê onder deken: "R.K. geestelike wat oor 'n deel van 'n bisdom — die dekenaat — as afgevaardigde van die biskop toesig het." 'n Diaken het maar 'n lae amp. ~ Burgert (kontak) 18:54, 26 Julie 2021 (UTC)[reply]
Gefieks! Oesjaar (kontak) 19:19, 26 Julie 2021 (UTC)[reply]