Bespreking:Lys van proteaspesies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Spesienaamformaat[wysig bron]

Gebruiker:Swerfvalk, die spesienaamformaat is verkeerd geskep. 'n Spesienaam bestaan twee gedeeltes, in hierdie geval Protea xxxxx. Sien voorbeelde wat reeds bestaan. Jy moet asb die spesienaamformaat regmaak. Groete! Oesjaar (kontak) 18:15, 13 Februarie 2018 (UTC)