Bespreking:Middelweerstandige tuberkulose

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Volgens Die Burger [[1]] word die bewoording middelweerstandige tuberkulose (MDR-TB) gebruik. Die Republikein [[2]] gebruik dieselfde term. By Solidariteit [[3]] word slegs weerstandige tuberkulose gebruik. Die Praag-webtuiste [[4]]maak ook van weerstandige tuberkulose gebruik.—Hierdie ongetekende kommentaar is deur Suidpunt gelewer (BesprekingBydraes) .

Kan iemand asb. die naam van die artikel vir ons verander? Groete. Anoniem—Hierdie ongetekende kommentaar is deur 41.240.187.27 gelewer (BesprekingBydraes) .