Bespreking:Mikroverwerker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Tegniese woordeboek[wysig bron]

Ek het nie toegang tot 'n tegniese woordeboek nie. Ek doen my beste met my ou Bosman, van der Merwe en Hiemstra maar ek besef dat ek nie altyd die kol tref nie. Antonv (kontak) 00:34, 30 April 2009 (UTC)