Bespreking:Monique Steyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Figure rythmique croche hampe haut.svg
  • Hierdie artikel val onder die wikiprojek Musikale kunstenaars.
  • Vir meer inligting oor hoe om artikels oor musikale kunstenaars te skryf of te verbeter, volg of bespreek die riglyne genoem op bg. skakel.
  • Vir alle bladsye wat tans deur hierdie projek gedek word, sien Kategorie:Wikiprojek Musikale kunstenaars.
  • Om 'n artikel tot hierdie projek te voeg, plaas {{Musikale kunstenaar-artikel}} heel bo-aan die besprekingsbladsy van die betrokke artikel.

Naam[wysig bron]

Skuif asb. na MoniQue. Groete. Ekke—Hierdie ongetekende kommentaar is deur 41.240.128.189 (BesprekingBydraes) gelewer.

Op selectmusic se YouTube-kanaal word sy Monique genoem. Bedoel jy die artikel moet soontoe geskuif word, of is die affêre met die hoofletter-Q die amptelike skryfwyse? — Adriaan (Bespreking • Bydraes) 19:52, 13 Junie 2010 (UTC)
Dis met 'n hoofletter Q, soos op die voorblad van haar CD. Baai. Ekke—Hierdie ongetekende kommentaar is deur 41.240.128.189 (BesprekingBydraes) gelewer.