Bespreking:Mufulira

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Is "onafhanklikheidwording" niet "onafhanklikwording"? Jcwf (kontak) 00:07, 16 November 2009 (UTC)

Nog beter: "onafhanklikheid". Morne (kontak) 00:12, 16 November 2009 (UTC)

Ek sou reken "met onafhanklikheidswording", met 'n "s".Graaf (kontak) 16:29, 16 November 2009 (UTC)

Ek moes seker eerder al gaan kyk het: Pharos se Afr-Eng Woordeboek meen van "onafhanklikwording" vir attainment of independence. Morne (kontak)
Ek sien die HAT praat ook van onafhanklikwording.Graaf (kontak) 20:05, 16 November 2009 (UTC)