Bespreking:NG gemeente Moreletapark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Featured article star - cross.svg
Hierdie artikel is in 2008 vir voorbladstatus benoem, maar die gemeenskap het die benoeming afgekeur of nie voldoende ondersteun nie. Dit beteken nie hierdie artikel het nie voorbladpotensiaal nie. Skaaf gerus daaraan en help die genoemde probleme oplos. As jy meen dit het intussen so verbeter dat dit nou op die voorblad kan pryk, kan jy dit gerus weer benoem.

Facebook skakels[wysig bron]

Die Facebook skakels wys net 'n "Login" bladsy vir my. Ek het 'n probleem daarmee, want dis nie oop nie. Dis soos 'n members only club, en ek wil nie gedwing word om 'n lid te word net om dit te lees nie.

Ek is geneig om met jou saam te stem. Wat is ander se mening oor Facebook skakels? --RAM (kontak) 11:36, 28 September 2008 (UTC)
Oor die algemeen word webwerwe wat registrasie vereis nie by ander Wikipedias aanvaar nie (sover my ervaring strek). Tot nou toe het ek dit as vanselfsprekend aanvaar dat dit hier ook die geval is. Persoonlik nie ten gunste van sulke skakels nie. Anrie (kontak) 13:25, 28 September 2008 (UTC)
Oor die algemeen behoort sulke skakels vermei te word, maar die geval is regverdigbaar - "A site that requires registration or a subscription should not be linked unless the web site itself is the topic of the article or is being used as an inline reference [1]." Groete. Frank (kontak) 14:10, 28 September 2008 (UTC)
Dan juis nie: die Facebook-werwe was nie die onderwerp van die artikel nie (indien die amptelike werf registrasie vereis het sou dit dus toelaatbaar gewees het) en word nie as verwysings gebruik nie - Facebook word sowieso nie as 'n betroubare bron vir ensiklopediese inligting beskou nie. Verwyder. Anrie (kontak) 13:12, 13 Desember 2008 (UTC)

Stukkende eksterne skakel[wysig bron]

During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!


The web page has been saved by the Internet Archive. Please consider linking to an appropriate archived version: [2]. --RobotJcb (kontak) 17:50, 12 September 2009 (UTC)

Stukkende eksterne skakel 2[wysig bron]

During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!


The web page has been saved by the Internet Archive. Please consider linking to an appropriate archived version: [3]. --RobotJcb (kontak) 17:50, 12 September 2009 (UTC)