Bespreking:Nasiebou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Neutraliteit[wysig bron]

Ek het 'n probleem met die neutraliteit van die artikel. Dit kom amper regstreeks uit prof. Elirea Bornman se boek en is haar mening. Hoe neutraal is dit? Graag hoor ek die gemeenskap se denke aan... Groete! Oesjaar (kontak) 06:54, 2 November 2018 (UTC)

Ek dink die afdeling oor kritiek gee dit effens neutraliteit. Hierdie artikel is 'n goeie begin, en kan nog verbeter woord. Rooiratel (kontak) 07:11, 2 November 2018 (UTC)