Bespreking:Nederlands-Suid-Afrikaanse Spoorwegmaatskappy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Featured article star - cross.svg

Hierdie artikel is in die verlede vir voorbladstatus benoem, maar die gemeenskap het die benoeming afgekeur of nie voldoende ondersteun nie. Dit beteken nie hierdie artikel het nie voorbladpotensiaal nie. Skaaf gerus daaraan en help die genoemde probleme oplos. As jy meen dit het intussen so verbeter dat dit nou op die voorblad kan pryk, kan jy dit gerus weer benoem.


Terugrol van 27 April 2016[wysig bron]

Ek het die laaste wysiging ongedaan gemaak omdat dit die politici was wat 'n handelsroete buite Britse gebied wou hê. Die bestuur van die ZAR het hierdie roete aan die politici gegee. Ook, volgens my Engels-Afrikaans Woordeboek (Coetzee 1953/1969) is "setlaar" 'n Afrikaanse woord. Martinvl (kontak) 05:12, 27 April 2016 (UTC)

Befonds vs bevonds[wysig bron]

Morne, kan jy help asb met begenoemde? Groete! Oesjaar (kontak) 07:48, 20 Desember 2016 (UTC)