Bespreking:Nepalees

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Is Nepali reg? Of dalk eerder Nepalees? Groete. Frank (kontak) 08:30, 22 Desember 2017 (UTC)

Dis Nepalees. Mense moet darem seker maak wat 'n ding se naam in Afrikaans is voor hulle artikels daaroor doen. Winston (kontak) 16:23, 22 Desember 2017 (UTC)