Bespreking:New Horizons

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Frank, wat is die korrekte term vir compressing van data in Afrikaans? Proeflees ook asb! Groete uit Meksiko! Oesjaar (kontak) 12:28, 16 Julie 2015 (UTC)

Moontlik "samepersing" van data? Groete. Frank (kontak) 14:43, 16 Julie 2015 (UTC)
Uit Rekenaarterme is jy korrek! Groete! Oesjaar (kontak) 15:05, 16 Julie 2015 (UTC)