Bespreking:Nicole (Chileense sangeres)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Figure rythmique croche hampe haut.svg
  • Hierdie artikel val onder die wikiprojek Musikale kunstenaars.
  • Vir meer inligting oor hoe om artikels oor musikale kunstenaars te skryf of te verbeter, volg of bespreek die riglyne genoem op bg. skakel.
  • Vir alle bladsye wat tans deur hierdie projek gedek word, sien Kategorie:Wikiprojek Musikale kunstenaars.
  • Om 'n artikel tot hierdie projek te voeg, plaas {{Musikale kunstenaar-artikel}} heel bo-aan die besprekingsbladsy van die betrokke artikel.

Versoek vir verwydering[wysig bron]

Ek kan nie verstaan hoekom die bladsy vir verwydering genomineer is nie. Dis op geen ander wiki genomineer nie! Wat gaan hier aan? Groete. Anoniem

Kliek op die eksterne skakels - haar "amptelike webtuiste" bestaan nie. Blykbaar cross-wiki spam. --Voyageur (kontak) 18:26, 14 Julie 2011 (UTC)Reply[antwoord]
Die webtuiste bestaan wél - ek het die skakel reggemaak. --Voyageur (kontak) 18:34, 14 Julie 2011 (UTC)Reply[antwoord]
cross wiki promopushing - see http://meta.wikimedia.org/w/index.php?title=Vandalism_reports&}oldid=2716185#V.C3.ADctor_Alexis_Cantillano_Oviedo MoiraMoira (kontak) 06:14, 20 Julie 2011 (UTC)Reply[antwoord]
What about the articles in German, French and Portugese? If "our" article is cross wiki promopushing, these articles in the biggest Wikipedias are cross wiki promopushing, too. Best regards, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 07:45, 20 Julie 2011 (UTC)Reply[antwoord]