Bespreking:Ontdekking van Amerika
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Ontdekking van Amerika-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Ontdekking van Amerika
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Titel
[wysig bron]Is die artikel oor die "Ontdekking" van Amerika, of is dit eerder oor die Europese verkenning van Amerika? Strenggesproke het die eerste mense wat 16 000 jaar gelede uit Asië na Noord-Amerika gegaan het, dit ontdek. Sobaka (kontak) 16:22, 28 November 2019 (UTC)
- Ek sou dit eerder as Ontdekking van die Amerikas geskep het, want Amerika verwys meestal na die VSA; die vasteland is die Amerikas. Die VSA is nie deur Colombus vir Europa ontdek nie. Myns insiens is die Amerikas vir Europa ontdek. Groete. -- SpesBona 17:05, 28 November 2019 (UTC)