Bespreking:Ottomaanse Ryk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die mense van die Ottomaanse Ryk was Ottomane, nie Ottomans nie. Enkelvoud Ottomaan. Sien Verklarende Afrikaanse Woordeboek asook Afrikaanse gedeelte van Pharos-woordeboek. Die meubelstuk (sofa) is egter wel 'n ottoman en sy meervoud is ottomans.

Uitgevoer Reggemaak. Dankie. Frank (kontak) 10:16, 22 Julie 2015 (UTC)